Hey!!! SOOOOO nice om foto's van julle gesinnetjie te sien! En so lekker baie foto's, bonus! :) Pragtige foto's van julle en die kids. Lyk omtrent soos 'n groot trek, met al die pakkery en afskeid neem, ens. Hoop as julle goedjies uitgepak is in Oz - dat julle sommer weer tuis voel... Liefde van ons.
1 opmerking:

Een reactie posten