Hi Roel, lyk of jy BAIE lekker verjaar het, en sommer lekker bederf is ook! Ry jou kar vinnig?? Jy word te vinnig groot, jong! En jou sussie is ook al 'n regte meisie! Baie mooi foto's van julle 2 en natuurlik van al die "groot"mense ook... Oulik om so op datum te bly van julle klomp kasies! :-)
1 opmerking:

Een reactie posten