maandag 18 april 2011

1 opmerking:

hilbert en sonja zei

Hi daar, dit is sulke cute foto's! Jolien lyk so dapper waar sy stap in die park - die foto van agter geneem! Kan nie glo Roel is al so groot nie, lyk of hulle geniet van die warmer weer en die buite-speel. Enjoy die komende somer, hoop julle het 'n lekker een! Liefde en groete uit 'n koelerige S.A...