woensdag 23 maart 2011

dus...in zo'n ding kan je vliegen??



1 opmerking:

hilbert en sonja zei

Hallo daar. Nice foto's van julle almal op die blog! Roel is omtrent al 'n regte klein mannetjie, die baba is al van hom af ne. Dit gaan so gou. Jolien is ook 'n snoepie met haar krulletjies en groot blou ogies. Cute hoor, die 2tjies!