maandag 14 juni 2010

Jolien 1 jaar!!



1 opmerking:

hilbert en sonja zei

Hi julle, oulike foto's van Jolien se 1ste verjaarsdag! Lyk of sy dit geniet het, en die taartjes lyk yummie! Mag sy 'n mooi nuwe lewensjaar ingaan, en nog baie vreugde in jul lewens bring! Liefde van ons almal.